Modulekode | JMH 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module het ten doel om die NKV en die KABV toe te pas sodat studente die vak Geskiedenis kan aanbied. Studente verbind en analiseer die inhoud van die Geskiedeniskurrikulum en word toegerus om nuwe metodes van onderrig en leer te skep om leer te bevorder, sowel as om assessering in al sy vorme, soos deur die KABV voorgeskryf, toe te pas. Temas is, onder andere, neigings in internasionale en Suid Afrikaanse geskiedenis; outentieke en alternatiewe assessering; uitgesoekte temas vanuit die voorgeskrewe handbook; onderrigstrategieë: werkkaarte, opdragte, speletjies en simulasies; en die gebruik van koerante in die klaskamer. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App